Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Januarie bl. 10
  • Hoe ons Jehovah se seën kan kry

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hoe ons Jehovah se seën kan kry
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Soortgelyke materiaal
  • Jehovah verwag van sy volk om anders te wees as die wêreld
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Hoekom moet ons tevrede en beskeie wees?
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Wat die seisoenfeeste vir ons beteken
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Die Jubeljaar en toekomstige vryheid
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Januarie bl. 10

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Hoe ons Jehovah se seën kan kry

Verwerp waardelose gode (Le 26:1; w08 4/15 4 ¶8)

Aanbid Jehovah soos hy vir ons sê om dit te doen (Le 26:2; it-1-E 223 ¶3)

Wees gehoorsaam aan sy gebooie (Le 26:3, 12; w91 3/1 17 ¶10)

Die Israeliete wat getrou probeer het om Jehovah se wette te gehoorsaam, het vrede met hom geniet en baie ander seëninge gehad.

’n Paartjie geniet dit om openbare getuieniswerk te doen terwyl ander mense om hulle inkopies doen en duur motors ry.

Watter van die volgende dinge ervaar jy nou as gevolg van Jehovah se seën?

  • Akkurate kennis van die Bybel

  • Innerlike vrede

  • ’n Gelukkige gesinslewe

  • ’n Hoop vir die toekoms

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel