Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 September bl. 14
  • “Tel jou seun op”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Tel jou seun op”
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • Daar is meer by ons as wat daar by hulle is
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Soek beskerming by Jehovah
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Gebed het Jehovah beweeg om iets te doen
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Help jonger persone om suksesvol te wees
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 September bl. 14
Die Sunammitiese vrou is opgewonde en hou haar seun wat uit die dood opgewek is, vas terwyl Elisa toekyk.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“Tel jou seun op”

Die Sunammitiese vrou was baie gasvry teenoor Elisa (2Kn 4:8-10)

Jehovah het haar geseën met ’n seun (2Kn 4:16, 17; w17.12 4 ¶7)

Jehovah het Elisa gebruik om haar seun weer lewend te maak (2Kn 4:32-37; w17.12 5 ¶8)

Is jy baie hartseer omdat jou kind gesterf het? Jehovah voel jou pyn. Binnekort sal hy jou geliefde weer lewend maak (Job 14:14, 15). Wat ’n wonderlike dag sal dit nie wees nie!

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel