Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Januarie bl. 14
  • Help jonger persone om suksesvol te wees

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Help jonger persone om suksesvol te wees
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Soortgelyke materiaal
  • Doen jou bes om soos Ester beskeie te wees
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Onthou jy?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) — 2018
  • “Tel jou seun op”
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • ’n Pa se liefdevolle raad aan sy seun
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Januarie bl. 14
Koning Dawid wys vir Salomo die ambagsmanne wat besig is om die materiaal vir die bouwerk van die tempel voor te berei.

Dawid voorsien Salomo van ambagsmanne en materiaal om die tempel te bou

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Help jonger persone om suksesvol te wees

Dawid het geweet dat Salomo met Jehovah se hulp suksesvol toesig kon hou oor die bouwerk van die tempel (1Kr 22:5; w17.01 29 ¶8)

Dawid het Salomo aangemoedig om op Jehovah te vertrou en te doen wat nodig is (1Kr 22:11-13)

Dawid het alles gedoen wat hy kon om Salomo te help (1Kr 22:14-16; w17.01 29 ¶7; sien voorblad)

Collage: 1.’n Ouerman lei ’n jong broer op om die gemeente se gebied te hanteer. Die ouerman wys vir hom ’n kaart van die gemeente se gebied, ’n rekord vir gebiedstoewysing en ’n gebiedskaart. 2. Die jong broer verduidelik vir ’n ander broer hoe om die gebiedskaart te gebruik.

VRA JOU AF: ‘Hoe kan ek jonger persone in my gemeente help om gelukkig en suksesvol te wees in hulle diens aan Jehovah?’ – w18.03 11-12 ¶14-15.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel