Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 September bl. 15
  • Totdat die opstanding ’n werklikheid word

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Totdat die opstanding ’n werklikheid word
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • Wanneer iemand vir wie jy lief is, sterf
    Nog onderwerpe
  • Die opstanding—’n Lering wat jou raak
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2005
  • Is die Lykkleed van Turyn Jesus se grafdoek?
    Antwoorde op Bybelvrae
  • Die opstandingshoop—Wat beteken dit vir jou?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2005
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 September bl. 15
’n Ma hou haar dogter vas wat ’n opstanding in die Paradys gekry het.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Totdat die opstanding ’n werklikheid word

Wanneer ’n geliefde sterf, word ons deur die opstandingshoop vertroos. Maar sonde en die dood is soos ’n sluier wat ons almal versmoor (Jes 25:7, 8). Dit is een rede hoekom “die hele skepping tot nou toe saam kreun en in pyn is” (Ro 8:22). Hoe kan ons die dood van ons geliefdes hanteer totdat die opstanding ’n werklikheid word? God se Woord bevat beginsels wat ons kan help.

KYK NA DIE VIDEO WANNEER IEMAND VIR WIE JY LIEF IS, STERF, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Watter pyn het Danielle en Masahiro en Yoshimi ondervind?

  • Hoe het vyf praktiese voorstelle hulle gehelp?

  • Wie is die beste Bron van vertroosting? – 2Kor 1:3, 4

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel