Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 November bl. 6
  • Hoekom moet Christene uitreik?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hoekom moet Christene uitreik?
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • Hoe kan susters meer doen vir Jehovah?
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Hoe om jou geestelike doelwitte te bereik
    Ons Koninkryksbediening—2006
  • “Haar eienaar is iemand wat bekend is in die poorte”
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Kweek eienskappe aan wat God bly maak—Geloof
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 November bl. 6

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Hoekom moet Christene uitreik?

Broers en susters werk hard om geestelike doelwitte te bereik, soos pionierdiens, Betheldiens en om met Koninkryksaalbouprojekte te help. Broers reik ook uit om opsieners te word (1Ti 3:1). Beteken dit dat Christene ambisieus moet wees en moet probeer om ’n sekere posisie of toewysing te kry omdat hulle dink dat dit hulle belangrik sal laat lyk?

KYK NA DIE VIDEO HOEKOM MOET ONS UITREIK? (1TI 3:1), EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

Hoe help die volgende tekste ons om drie redes te identifiseer hoekom ons moet uitreik?

  • Mt 5:14-16

  • 1Ti 4:15

  • Heb 5:14–6:1

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel