Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 November bl. 2
  • “Haar eienaar is iemand wat bekend is in die poorte”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Haar eienaar is iemand wat bekend is in die poorte”
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Soortgelyke materiaal
  • ’n Moeder se wyse raad
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2000
  • Die Bybel beskryf ’n bekwame vrou
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Toon liefde en respek as vrou
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1989
  • Toon liefde en respek as man
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1989
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 November bl. 2

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

“Haar eienaar is iemand wat bekend is in die poorte”

’n Bekwame vrou stel haar man in ’n goeie lig. In koning Lemuel se tyd was ’n man wat ’n bekwame vrou gehad het, “bekend . . . in die poorte” (Spr 31:23). Vandag dien ervare mans as ouer manne en bedieningsknegte. As hulle getroud is, bepaal die goeie gedrag en ondersteuning van hulle vrouens grootliks of hulle kwalifiseer om in die gemeente te dien of nie (1Ti 3:4, 11). Sulke bekwame vrouens word baie waardeer, nie net deur hulle mans nie maar ook deur die gemeente.

’n Vrou praat liefdevol met haar man, sien om na die kinders terwyl hy gemeentelike sake hanteer en doen inkopies

’n Bekwame vrou help haar man om in die gemeente te dien deur . . .

  • hom met liefdevolle woorde aan te moedig.—Spr 31:26.

  • hom gewillig met die gemeente te deel.—1Te 2:7, 8.

  • beskeie te lewe.—1Ti 6:8.

  • hom nie oor vertroulike gemeentelike sake uit te vra nie.—1Ti 2:11, 12; 1Pe 4:15.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel