Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Maart bl. 5
  • Koning Salomo neem ’n onwyse besluit

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Koning Salomo neem ’n onwyse besluit
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Soortgelyke materiaal
  • Die wysheid van Salomo
    Die Bybel—Wat is die boodskap daarin?
  • Is hy ’n goeie voorbeeld vir jou of ’n waarskuwing?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
  • Versterk jou broers gedurende moeilike tye
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • “Vertrou op Jehovah julle God”
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Maart bl. 5
Koning Salomo dink aan watter besluit hy moet maak. Collage: 1. ’n Versterkte stad. 2. Perde en strydwaens. 3. Twee manne werk hard om ’n klipmuur te bou.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Koning Salomo neem ’n onwyse besluit

[Speel die video Inleiding tot 2 Kronieke.]

Salomo het perde en strydwaens van Egipte bymekaargemaak (De 17:15, 16; 2Kr 1:14, 17)

Meer mense en dorpies was nodig om na perde en strydwaens om te sien wat deel geword het van Salomo se leërmag (2Kr 1:14; it-1-E 174 ¶5; 427)

Alhoewel die mense gedurende die eerste deel van Salomo se heerskappy voorspoed geniet het, het hy later swaar laste op hulle gesit. En toe Rehabeam koning geword het, het hulle gerebelleer omdat hy hulle lewe selfs moeiliker gemaak het (2Kr 10:3, 4, 14, 16). Ons besluite het altyd gevolge. – Ga 6:7.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel