Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Mei bl. 4
  • “Vertrou op Jehovah julle God”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Vertrou op Jehovah julle God”
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Soortgelyke materiaal
  • Sien ander soos Jehovah hulle sien
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Vertrou op Jehovah – Wanneer?
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • “My hart sal altyd daar wees”
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • B8 Tempel van Salomo
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Mei bl. 4

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“Vertrou op Jehovah julle God”

Toe ’n groot leërmag Josafat en die mense van Juda wou aanval, het hulle Jehovah gevra om hulle te help (2Kr 20:12, 13; w14 12/15 23 ¶8)

Jehovah het sy volk vertroos en hulle duidelike instruksies gegee (2Kr 20:17)

Jehovah het sy volk gered omdat hulle op hom vertrou het (2Kr 20:21, 22, 27; w21.11 16 ¶7)

Gewapende polisiemanne breek by ’n huis in waar ’n klein groepie Getuies bymekaarkom.

Wanneer Gog Jehovah se volk gedurende die groot verdrukking aanval, sal dié wat op Jehovah vertrou en wat die persone vertrou wat hy gebruik om die leiding te neem, niks hê om voor bang te wees nie. – 2Kr 20:20.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel