Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Maart bl. 15
  • Besluite wat wys dat ons op Jehovah vertrou

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Besluite wat wys dat ons op Jehovah vertrou
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Soortgelyke materiaal
  • Daaglikse Bybellees en die soeke na wysheid
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • My vordering
    Leer hoe om beter te lees en onderrig
  • Maak besluite wat Jehovah gelukkig maak
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2025
  • Aanvaar beskeie wat jy nie weet nie
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2025
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Maart bl. 15

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Besluite wat wys dat ons op Jehovah vertrou

Elke dag moet ons baie besluite maak. Mense in die wêreld maak besluite volgens hulle emosies of hulle doen eenvoudig net wat ander doen (Eks 23:2; Spr 28:26). Aan die ander kant, neem dié wat op Jehovah vertrou hom in ag deur Bybelbeginsels te gebruik om besluite te maak. – Spr 3:5, 6.

Skryf neer in watter situasie elkeen van die volgende tekste jou kan help om ’n goeie besluit te maak.

  • Mt 6:33

  • Ro 12:18

  • 1Kor 10:24

  • Ef 5:15, 16

  • 1Ti 2:9, 10

  • Heb 13:5

KYK NA DIE VIDEO WEES SOOS DIÉ MET GELOOF, NIE DIÉ SONDER GELOOF NIE – MOSES, NIE FARAO NIE, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAAG:

’n Toneel uit die video “Wees soos dié met geloof, nie dié sonder geloof nie – Moses, nie Farao nie”. ’n Broer wat op pad is na die streekbyeenkoms kry ’n dringende oproep van die werk.

Hoe het ’n Bybelvoorbeeld die broer gehelp om ’n goeie besluit te maak?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel