Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Maart bl. 6
  • “My hart sal altyd daar wees”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “My hart sal altyd daar wees”
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Soortgelyke materiaal
  • “Vertrou op Jehovah julle God”
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • B8 Tempel van Salomo
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Word gehelp deur wyse raad
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Hulle het met hulle hande en hulle harte gebou
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Maart bl. 6

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“My hart sal altyd daar wees”

Jehovah het die tempel vir homself gekies (2Kr 7:11, 12)

Jehovah se hart sou altyd daar wees, dit het gewys dat hy baie belang sou stel in wat by hierdie huis wat sy naam dra, sou gebeur (2Kr 7:16; w02 11/15 5 ¶1)

As die volk sou ophou om Jehovah “met hulle hele hart” te volg, sou hy toelaat dat die tempel vernietig word (2Kr 6:14; 7:19-21; it-2-E 1077-1078)

Collage: Dade van aanbidding. 1. ’n Broer bid. 2. ’n Suster gee ’n antwoord by ’n vergadering. 3. ’n Paartjie werk saam in die veldbediening. 4. ’n Broer maak die Koninkryksaal skoon. 5. ’n Broer doen gesinsaanbidding met sy vrou en twee kinders. 6. ’n Suster lees haar Bybel. 7. ’n Suster sit ’n bydra in die bydraebussie.

Toe die tempel toegewy was, het die volk heel moontlik gedink dat hulle hart altyd by die tempel sou wees. Ongelukkig het die volk geleidelik hulle ywer om Jehovah te aanbid, verloor.

VRA JOU AF: ‘Hoe wys ek dat my hart betrokke is by my aanbidding?’

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel