Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Mei bl. 12
  • Vind jy ten volle baat by God se Woord?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vind jy ten volle baat by God se Woord?
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Soortgelyke materiaal
  • Jehovah beloon moedige dade
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Josia het goeie vriende gehad
    Leer jou kinders
  • “Vertrou op Jehovah julle God”
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Dit is nie te moeilik om Jehovah te dien nie
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Mei bl. 12
Koning Josia is hartseer en skeur sy klere.

Josia skeer sy klere terwyl hy hoor hoe die boek van Jehovah se Wet hardop gelees word

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Vind jy ten volle baat by God se Woord?

Josia het mooi na God se Woord geluister (2Kr 34:18, 19; sien prent op voorblad)

Hy het sy bes gedoen om die betekenis te verstaan van wat hy gehoor het (2Kr 34:21; it-1-E 1157 ¶4)

Hy het toegepas wat hy geleer het (2Kr 34:33; w09 6/15 10 ¶20)

’n Broer gooi gewelddadige speletjies weg nadat hy die Bybel gelees het.

VRA JOU AF: ‘Is ek gou om toe te pas wat ek oor Jehovah in sy Woord, die Bybel, leer?’

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel