Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Julie bl. 5
  • Die pynlike gevolge van ongehoorsaamheid

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die pynlike gevolge van ongehoorsaamheid
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Soortgelyke materiaal
  • Dit is nie te moeilik om Jehovah te dien nie
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • “Wat vra Jehovah julle God van julle?”
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Laat Jehovah toe om jou te gebruik
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Die Bybel – ’n Boek met feite, nie fiksie nie
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Julie bl. 5

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Die pynlike gevolge van ongehoorsaamheid

Party Israeliete het met vrouens getrou wat valse gode aanbid het (Esr 9:1, 2; w06 1/15 20 ¶1)

Hulle het Jehovah se duidelike bevele geïgnoreer (Esr 9:10-12)

Hulle ongehoorsaamheid het baie lyding vir hulle en hulle families veroorsaak (Esr 10:10, 11, 44)

’n Suster wat met iemand getrou het, wat nie ’n getuie is nie, het nou ’n baba en sy dink met verlange terug aan hoe haar lewe was toe sy geestelik meer aktief was. Op die tafel voor haar is ’n asbakkie met sigaretstompies. Haar dronk man lê en slaap op die bank.

Elke bevel van Jehovah is tot ons voordeel (w09 10/1 10 ¶6). Gehoorsaamheid sal ons help om nou baie probleme te vermy, en dit sal tot eindelose seëninge in die toekoms lei.

VRA JOU AF: ‘Hoe het my gehoorsaamheid aan Jehovah my teen onnodige probleme beskerm?’

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel