Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 September bl. 12
  • God se lojale liefde beskerm ons teen Satan se leuens

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • God se lojale liefde beskerm ons teen Satan se leuens
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat beteken Jehovah se lojale liefde vir jou?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan(Studie-uitgawe) — 2021
  • Hoe kan jy God se vriend word?
    Wat kan die Bybel ons leer?
  • Job het Jehovah se naam hooggehou
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • Hoe kan ons wys dat ons lief is vir Jehovah?
    Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 September bl. 12

SKATTE UIT GOD SE WOORD

God se lojale liefde beskerm ons teen Satan se leuens

Satan wil hê dat mense moet glo dat Jehovah slegte dinge veroorsaak (Job 8:4)

Hy wil graag hê dat ons moet dink dat Jehovah nie omgee of ons getrou bly aan Hom of nie (Job 9:​20-22; w15 7/1 12 ¶3)

Jehovah se lojale liefde help ons om deur Satan se leuens te sien en om ons integriteit te behou (Job 10:12; Ps 32:​7, 10; w21.11 6 ¶14)

’n Suster dink aan en skryf die verskillende seëninge neer wat sy ontvang het. Inlasfoto’s van ’n paartjie wat vir haar kos bring, van ’n ander suster wat haar by die Koninkryksaal omhels en van haar wat die JW Broadcasting-program kyk.

PROBEER DIE VOLGENDE: Om jou gedurende moeilike tye te versterk, soek na maniere hoe Jehovah lojale liefde aan jou bewys, skryf dit neer en hersien dit gereeld.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel