Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 September bl. 13
  • Help niegodsdienstige mense om hulle Skepper te leer ken

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Help niegodsdienstige mense om hulle Skepper te leer ken
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Soortgelyke materiaal
  • Bereik die harte van niegodsdienstige mense
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2019
  • Gebruik ons Gereedskap vir Velddiens op ’n doeltreffende manier
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1991
  • Leer die waarheid aan ander
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) — 2018
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 September bl. 13
’n Suster getuig vir ’n vrou van Asië.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Help niegodsdienstige mense om hulle Skepper te leer ken

Is jy ooit bang om vir niegodsdienstige mense te preek omdat jy dink dat hulle heel moontlik nie belang sal stel nie? Indien wel, onthou dat baie niegodsdienstige mense – insluitende ateïste Jehovah se Getuies geword het. Baie keer het hulle net ’n bietjie hulp nodig om die bewyse te ondersoek dat God bestaan. – Ro 1:20; 10:14.

KYK NA DIE VIDEO ONTHOU – DIÉ SONDER GELOOF KAN GELOOF VERKRY! – MENSE WAT NIE GODSDIENSTIG IS NIE, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

Hoe help Tommaso se ondervinding jou om ’n positiewe beskouing te hê wanneer jy vir niegodsdienstige mense preek?

Hoe om dit te doen

As ’n persoon sê dat hy nie in God glo nie, wees vriendelik, taktvol en wys dat jy opreg belangstel in wat hy dink en hoe hy oor die onderwerp voel (2 Tim. 2:24). Bespreek onderwerpe waarin hy moontlik belang sal stel. Stel hy belang daaraan om bewyse te bespreek wat ander gehelp het om in ’n Skepper te glo? As dit die geval is, gebruik publikasies en video’s wat vir daardie doel ontwerp is. Die brosjures Is lewe geskep? en Vyf belangrike vrae oor die oorsprong van lewe is by ons Gereedskapskissie vir Onderrigting gevoeg sodat ons dit makliker kan kry.

Aan die begin sal jy dalk huiwer om oor die waarheid te praat met iemand wat nie in God glo nie. Jy kan dalk ’n ervare verkondiger vra om jou te help. En onthou dat Jehovah ons kan help om die harte te bereik van dié met die regte gesindheid – selfs as hulle aan die begin nie glo dat hy bestaan nie. – Hand. 13:48

Die brosjure “Is lewe geskep?”
Die brosjure “Vyf belangrike vrae oor die oorsprong van lewe​”.
    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel