Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • wp22 nr. 1 bl. 3
  • Ons kan haat oorkom!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Ons kan haat oorkom!
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe) – 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • Hoekom is daar ’n siklus van haat?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe) – 2022
  • Inleiding
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe) – 2022
  • Wanneer haat vir ewig weggeneem sal word!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe) – 2022
  • Daar is oral slagoffers van haat
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe) – 2022
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe) – 2022
wp22 nr. 1 bl. 3
Collage: ’n Man wat ontsteld is, dink aan die haat wat hom omring. 1. ’n Vrou met ’n foon in haar hand verkleineer hom. 2. ’n Ander vrou kyk neer op hom. 3. ’n Man wat die koerant lees, kyk hom beledigend aan. 4. ’n Verslaggewer op TV.

Ons kan haat oorkom!

Was jy al die slagoffer van haat?

Al was jy nog nooit ’n slagoffer van haat nie, het jy al seker die een of ander vorm daarvan gesien. Die nuus is vol berigte van rassisme, xenofobie en homofobie. Dit is wanneer mense gehaat word as gevolg van hulle ras of nasionaliteit of omdat hulle homoseksueel is. As gevolg hiervan maak baie regerings wette teen verskillende haatmisdade.

Mense wat swaarkry omdat hulle gehaat word, haat dikwels ander mense. Slagoffers van haat baklei baie keer terug omdat hulle wraak soek, en dit lei tot ’n siklus van haat wat nooit ophou nie.

Dalk was jy al ’n slagoffer van diskriminasie, bespotting, beledigings en dreigemente. Maar haat gaan dikwels verder. Dit veroorsaak baie keer wrede en aggressiewe optrede, soos om ander te boelie, hulle besittings te beskadig, hulle aan te rand, te verkrag of te vermoor. Dit kan selfs tot rassemoord lei.

Hierdie tydskrif sal die volgende vrae beantwoord en wys hoe ons haat kan oorkom:

  • Hoekom is daar soveel haat?

  • Hoe kan die siklus van haat gebreek word?

  • Sal daar ooit ’n tyd wees wanneer haat vir ewig weggeneem sal word?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel