Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w23 Julie bl. 32
  • Studiewenk

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Studiewenk
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2023
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Stel doelwitte
  • Verbeter jou studiegewoontes!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2019
  • Studiewenk
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2023
  • Gebruik jw.org in jou bediening—“Word Jehovah se vriend”
    Ons Koninkryksbediening—2015
  • Navorsingswenk
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2023
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2023
w23 Julie bl. 32

Studiewenk

Stel doelwitte

Ons almal se tyd is beperk vir persoonlike studie. Hoe kan ons daardie tyd op die beste manier gebruik? Eerstens, vat jou tyd. Jy sal eintlik meer daarby baat vind as jy ’n bietjie inligting deeglik studeer as om vinnig deur baie inligting te lees.

Stel dan ’n paar prioriteite (Ef. 5:15, 16). Hier is ’n paar voorstelle:

  • Lees die Bybel elke dag (Ps. 1:2). Ons weeklikse rooster vir Bybellees vir die vergadering in die week is ’n uitstekende plek om te begin.

  • Berei voor vir die Wagtoring-studie en die vergadering in die week. Wees gereed om ’n antwoord te gee. – Ps. 22:22.

  • Probeer ook om ander geestelike kos te lees en te kyk, soos ons publieke tydskrifte, video’s en ander inligting wat op jw.org beskikbaar is.

  • Begin ’n studieprojek. Jy kan navorsing doen oor ’n probleem wat jy ondervind, ’n vraag wat jy het of ’n Bybelonderwerp wat jy graag beter wil verstaan. Om idees te kry, gaan na die deel “Bybelstudie-aktiwiteite” op jw.org.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel