Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w24 September bl. 32
  • Probeer om nuwe dinge te leer wanneer jy studeer

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Probeer om nuwe dinge te leer wanneer jy studeer
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2024
  • Soortgelyke materiaal
  • Jehovah sorg vir sy volk
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Studie is lonend
    Vind baat by opleiding in die Teokratiese Bedieningskool
  • Volg die koning se voorbeeld
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2002
  • Skep behae in Jehovah se Woord
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1986
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2024
w24 September bl. 32

STUDIEWENK

Probeer om nuwe dinge te leer wanneer jy studeer

Terwyl ons ons gereed kry om te studeer, kan ons ons afvra: ‘Wat verwag ek om te leer?’ Maar dit sal goed wees as ons nie toelaat dat ons verwagtinge ons blind maak vir wat Jehovah ons leer nie. Hoe kan ons luister na wat Jehovah ons probeer leer?

Bid vir wysheid. Vra Jehovah om jou te help om te verstaan wat hy wil hê jy nou moet leer (Jak 1:5). Moenie tevrede wees met net dit wat jy alreeds weet nie. – Spr 3:​5, 6. 

Respekteer die Bybel se unieke krag. “Die woord van God is lewend” (Heb 4:12). Elke keer dat ons die Bybel lees, kan God se lewende “woord” ons op ’n ander manier beïnvloed – maar net as ons bereid is om te leer of om daarby baat te vind terwyl ons lees.

Waardeer alles wat op Jehovah se tafel is. Sy geestelike kos is soos “’n feesmaal voorberei met heerlike geregte” (Jes 25:6). Vermy dit om “geregte” oor te slaan wat jy dink jy nie sal geniet nie. Jy sal nie net daarby baat vind nie, maar jy sal dit regtig geniet om te studeer.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel