SKATTE UIT GOD SE WOORD | JESAJA 24-28
Jehovah sorg vir sy volk
Net soos ’n vrygewige gasheer, gee Jehovah ons ’n oorvloed geestelike voedsel.
‘Jehovah van die leërs sal vir al die volke ’n feesmaal berei’
In Bybeltye was dit ’n teken van vriendskap en vrede wanneer mense saam geëet het
“Van olieryke geregte vol murg, van gesuiwerde, beleë wyn”
Dit verteenwoordig die ryk geestelike voedsel wat Jehovah ons gee