Het jy al ooit gewonder?
Hoekom is daar so baie oorlog as almal vrede wil hê?
Is dit moontlik om ware vrede te geniet in ’n wêreld vol geweld?
Sal daar ooit ’n tyd wees wanneer daar nie meer oorlog is nie?
Die Bybel se antwoorde op hierdie vrae sal jou dalk verbaas en sal jou sonder twyfel vertroos.
Kyk self wat die Bybel oor hierdie belangrike onderwerp sê. Vind meer uit in hierdie nommer van Die Wagtoring.