Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w25 Julie bl. 32
  • Studeer met die doel om te deel

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Studeer met die doel om te deel
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2025
  • Soortgelyke materiaal
  • Vind geestelike skatte wat jy kan toepas
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2024
  • Word verkwik deur geestelike dinge
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2010
  • ‘Vind verkwikking vir julle siele’
    Ons Koninkryksbediening—1985
  • Studiewenk
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2023
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2025
w25 Julie bl. 32

STUDIEWENK

Studeer met die doel om te deel

Studiesessies laat ons goed voel, maar ons voel selfs beter wanneer ons die aanmoedigende geestelike skatte wat ons vind, met ander deel. Spreuke 11:25 sê: “Die een wat ander versterk, sal self versterk word.”

Wanneer ons die dinge wat ons leer, met ander deel, kan ons die punte makliker onthou en beter verstaan. En omdat ander by daardie punte kan baat vind, maak dit ons gelukkig om sulke skatte met hulle te deel. – Hand. 20:35.

Probeer die volgende: Soek in die volgende week na ’n geleentheid om wat jy geleer het, met iemand anders te deel. Jy kan dit dalk deel met ’n familielid, iemand in jou gemeente, ’n werksmaat, ’n skoolmaat, een van jou bure of iemand wat jy in die veldbediening ontmoet. Probeer om die inligting op ’n eenvoudige en duidelike manier in jou eie woorde te stel.

Onthou: Deel wat jy leer om ander aan te moedig, nie om hulle te beïndruk nie. – 1 Kor. 8:1.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel