Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mrt artikel 88
  • Oorlog – Wat God se Koninkryk sal doen

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Oorlog – Wat God se Koninkryk sal doen
  • Nog onderwerpe
  • Soortgelyke materiaal
  • Wie sal die onskuldige mense red? – Wat sê die Bybel?
    Nog onderwerpe
  • Tweede jaar van oorlog in Oekraïne – Watter hoop gee die Bybel?
    Nog onderwerpe
  • 2023: ’n Jaar vol angstigheid – Wat sê die Bybel?
    Nog onderwerpe
  • Wanneer sal mense ophou veg? – Wat sê die Bybel?
    Nog onderwerpe
Sien nog
Nog onderwerpe
mrt artikel 88
’n Man stoot sy fiets deur ’n straat wat deur oorlog verwoes is.

Chris McGrath/Getty Images

Oorlog – Wat God se Koninkryk sal doen

Regoor die wêreld hou oorloë aan om baie verwoesting, pyn en swaarkry te veroorsaak. Kyk na die volgende verslae:

  • Verlede jaar het meer mense gesterf as gevolg van oorlog, hoofsaaklik in Etiopië en Oekraïne, as in enige ander jaar sedert 1994. – Oslo se Instituut vir Navorsing oor Vrede, 7 Junie 2023.

  • “Die oorlog in Oekraïne was maar net een van die konflikte wat in 2022 vererger het. Regoor die wêreld was daar 27% meer politieke geweld verlede jaar as die vorige jaar, en dit het omtrent 1,7 miljard mense geraak.” – The Armed Conflict Location & Event Data Project (ACLED), 8 Februarie 2023.

Die Bybel gee hoop. Dit sê dat “die God van die hemel ’n koninkryk [sal] oprig wat nooit vernietig sal word nie” (Daniël 2:44). Onder daardie Koninkryk, of regering, sal God “regoor die aarde ’n einde aan oorloë” maak. – Psalm 46:9.

Wat is God se Koninkryk?

“Die Wagtoring” met die titel “Wat is God se Koninkryk?”

Ons nooi jou om Die Wagtoring met die titel “Wat is God se Koninkryk?” te lees. Kry antwoorde op vrae soos:

  • Wie is die Koning van God se Koninkryk?

  • Wanneer sal God se Koninkryk oor die aarde regeer?

  • Wat sal God se Koninkryk doen?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel