Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mrt artikel 91
  • Omgewingsprobleme – Wat God se Koninkryk sal doen

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Omgewingsprobleme – Wat God se Koninkryk sal doen
  • Nog onderwerpe
  • Soortgelyke materiaal
  • Ekonomiese probleme – Wat God se Koninkryk sal doen
    Nog onderwerpe
  • 2023: ’n Jaar vol angstigheid – Wat sê die Bybel?
    Nog onderwerpe
  • Korrupte politici – Wat God se Koninkryk sal doen
    Nog onderwerpe
  • Klimaatsverandering en ons toekoms – Wat die Bybel sê
    Nog onderwerpe
Sien nog
Nog onderwerpe
mrt artikel 91
’n Vuil, hartseer ysbeer sit op ’n stukkie ys wat tussen ’n klomp vullis in die see ronddryf.

TheCrimsonMonkey/E+ via Getty Images

Omgewingsprobleme – Wat God se Koninkryk sal doen

Die ernstige probleme met die klimaat is besig om baie stres vir mense, stede en ekosisteme te veroorsaak. Kragtige storms, wat selfs sterker word as gevolg van klimaatsverandering, vernietig huise en die vermoë van mense regoor die wêreld om ’n bestaan te maak. Die ekosisteme in die oseane word al hoe warmer wat daartoe sal lei dat baie van die spesies nie sal oorleef nie. – Inger Andersen, ondersekretaris-generaal van die Verenigde Nasies en die uitvoerende direkteur van die VN se Omgewingsprogram, 25 Julie 2023.

Sal regerings saam kan werk om hierdie probleme wat die hele aarde raak op te los? Kan hulle regtig hierdie probleme oplos?

Die Bybel praat van ’n regering wat die hele aarde se omgewingsprobleme kan en sal oplos. Dit sê dat “die God van die hemel ’n koninkryk [sal] oprig”, ’n regering wat oor die aarde sal regeer en alle probleme sal oplos (Daniël 2:44). Onder daardie regering sal mense “niks slegs doen of enige skade aanrig” aan mekaar of die aarde nie. – Jesaja 11:9.

Wat is God se Koninkryk?

“Die Wagtoring” met die titel “Wat is God se Koninkryk?”

Ons nooi jou om Die Wagtoring met die titel “Wat is God se Koninkryk?” te lees. Kry antwoorde op vrae soos:

  • Wie is die Koning van God se Koninkryk?

  • Wanneer sal God se Koninkryk oor die aarde regeer?

  • Wat sal God se Koninkryk doen?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel