Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • ijwfq artikel 13
  • Het Jehovah se Getuies geestelikes wat betaal word?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Het Jehovah se Getuies geestelikes wat betaal word?
  • Algemene vrae oor Jehovah se Getuies
  • Soortgelyke materiaal
  • Moet daar ’n onderskeid bestaan tussen geestelikes en leke?
    Ontwaak!—2009
  • Christengetuies van Jehovah in die eerste eeu
    Jehovah se Getuies—Verkondigers van God se Koninkryk
  • Hoe Jehovah se Getuies georganiseer is
    Wat vereis God van ons?
  • Waarom die Getuies mense aanhou besoek
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1994
Sien nog
Algemene vrae oor Jehovah se Getuies
ijwfq artikel 13
’n Christenbedienaar lewer ’n Bybeltoespraak

Het Jehovah se Getuies geestelikes wat betaal word?

In navolging van die eerste-eeuse Christelike godsdiens tref Jehovah se Getuies nie ’n onderskeid tussen geestelikes en leke nie. Alle gedoopte Getuies is geordende bedienaars en neem deel aan die predikings- en onderrigtingswerk. Getuies word in gemeentes van ongeveer 100 gelowiges georganiseer. In elke gemeente is daar geestelik volwasse manne wat as “ouer manne” dien (Titus 1:5). Hulle doen dit sonder om vir hulle dienste betaal te word.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel