Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • ijwbq artikel 1
  • Is die Bybel ’n boek met menslike wysheid?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Is die Bybel ’n boek met menslike wysheid?
  • Antwoorde op Bybelvrae
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Die Bybel se antwoord
  • ’n Unieke bron van hoër wysheid
    Wat is die doel van die lewe—Hoe kan jy dit vind?
  • 2. Openhartigheid en eerlikheid
    Ontwaak!—2007
  • Die Bybel ’n unieke boek
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1997
  • ‘Hulle is deur heilige gees meegevoer’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
Sien nog
Antwoorde op Bybelvrae
ijwbq artikel 1
’n Bybelskrywer

Is die Bybel ’n boek met menslike wysheid?

Die Bybel se antwoord

Die Bybel, wat ook die Heilige Skrif genoem word, bevat weliswaar talle wyse woorde. Maar let op wat die Bybel oor homself sê: “Die hele Skrif is deur God geïnspireer” (2 Timoteus 3:16). Daar is baie bewyse om hierdie bewering te staaf. Kyk na die volgende:

  • Niemand het al ooit die geskiedkundige akkuraatheid van die Bybel suksesvol betwis nie.

  • Die Bybelskrywers was eerlike manne wat met openhartigheid geskryf het. Hulle openhartigheid verleen ’n duidelike klank van waarheid aan hulle geskrifte.

  • Die Bybel het een hooftema: die regverdiging van God se reg om oor die mens te heers en die vervulling van sy voorneme deur middel van sy hemelse Koninkryk.

  • Hoewel die Bybel duisende jare gelede geskryf is, bevat dit nie wetenskaplike misvattings wat in die ou tyd algemeen aanvaar is nie.

  • Gedokumenteerde geskiedkundige bewyse toon dat profesieë, of voorspellings, wat in die Bybel opgeteken is, bewaarheid is.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel