-
Levitikus 25:16Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
16 As daar baie jare oorbly, mag hy die koopprys vermeerder, en as daar min jare oorbly, moet hy die koopprys verminder, want hy verkoop aan jou die aantal oeste wat gelewer kan word.
-