Levitikus 25:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Na gelang van die groot aantal jare moet hy die koopwaarde daarvan vermeerder,+ en na gelang van die geringe aantal jare moet hy die koopwaarde daarvan verminder, want hy verkoop aan jou die aantal oeste.
16 Na gelang van die groot aantal jare moet hy die koopwaarde daarvan vermeerder,+ en na gelang van die geringe aantal jare moet hy die koopwaarde daarvan verminder, want hy verkoop aan jou die aantal oeste.