1 Samuel 18:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Dawid het begin uitgaan om oorlog te voer en was suksesvol*+ waar Saul hom ook al gestuur het. Daarom het Saul hom oor die vegters+ aangestel, en die hele volk en die knegte van Saul was bly daaroor. 1 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 18:5 Die Wagtoring,1989/3/15, bl. 13
5 Dawid het begin uitgaan om oorlog te voer en was suksesvol*+ waar Saul hom ook al gestuur het. Daarom het Saul hom oor die vegters+ aangestel, en die hele volk en die knegte van Saul was bly daaroor.