1 Samuel 18:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Wanneer Dawid en die ander van ’n oorwinning oor die Filistyne teruggekeer het, het die vrouens uit al die stede van Israel gekom om koning Saul te ontmoet. Hulle het dan gesing+ en gedans, op tamboeryne+ en luite gespeel en vreugdevol uitgeroep.
6 Wanneer Dawid en die ander van ’n oorwinning oor die Filistyne teruggekeer het, het die vrouens uit al die stede van Israel gekom om koning Saul te ontmoet. Hulle het dan gesing+ en gedans, op tamboeryne+ en luite gespeel en vreugdevol uitgeroep.