1 Samuel 18:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Toe het Saul gesê: “Ek sal haar aan hom gee sodat sy vir hom as ’n strik kan dien en sodat die Filistyne hom kan doodmaak.”+ Saul het toe ’n tweede keer vir Dawid gesê: “Jy sal vandag my skoonseun word.”*
21 Toe het Saul gesê: “Ek sal haar aan hom gee sodat sy vir hom as ’n strik kan dien en sodat die Filistyne hom kan doodmaak.”+ Saul het toe ’n tweede keer vir Dawid gesê: “Jy sal vandag my skoonseun word.”*