2 Kronieke 12:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Koning Sisak van Egipte het dus teen Jerusalem opgetrek. Hy het die skatte van die huis van Jehovah+ en die skatte van die koning se paleis geneem. Hy het alles geneem, insluitende die goue skilde wat Salomo gemaak het.+ 2 Kronieke Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 12:9 Die Wagtoring,1988/2/1, bl. 26
9 Koning Sisak van Egipte het dus teen Jerusalem opgetrek. Hy het die skatte van die huis van Jehovah+ en die skatte van die koning se paleis geneem. Hy het alles geneem, insluitende die goue skilde wat Salomo gemaak het.+