Psalm 62:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Hulle bespreek hoe hulle hom uit sy hoë posisie* kan stoot. Hulle geniet dit om te lieg. Hulle seën met hulle mond, maar in hulle binneste spreek hulle ’n vloek uit.+ (Sela)
4 Hulle bespreek hoe hulle hom uit sy hoë posisie* kan stoot. Hulle geniet dit om te lieg. Hulle seën met hulle mond, maar in hulle binneste spreek hulle ’n vloek uit.+ (Sela)