Hooglied van Salomo 7:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Jou nek+ is soos ’n ivoortoring. Jou oë+ is soos die poele in Hesbon,+ by die poort van Bat-Ribbim. Jou neus is soos die toring van die Liʹbanon, wat op Damaskus uitkyk. Hooglied van Salomo Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 7:4 Die Wagtoring,2006/11/15, bl. 201987/11/15, bl. 25
4 Jou nek+ is soos ’n ivoortoring. Jou oë+ is soos die poele in Hesbon,+ by die poort van Bat-Ribbim. Jou neus is soos die toring van die Liʹbanon, wat op Damaskus uitkyk.