Jeremia 17:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Julle mag geen vrag op die Sabbatdag uit julle huise bring nie, en julle mag geen werk doen nie.+ Hou die Sabbatdag sodat dit heilig sal wees, net soos ek julle voorvaders beveel het.+
22 Julle mag geen vrag op die Sabbatdag uit julle huise bring nie, en julle mag geen werk doen nie.+ Hou die Sabbatdag sodat dit heilig sal wees, net soos ek julle voorvaders beveel het.+