Jeremia 34:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 toe die leërmagte van die koning van Babilon teen Jerusalem, teen al die stede van Juda wat oorgebly het,+ teen Lagis+ en teen Aseʹka+ geveg het, want hulle was die enigste versterkte stede wat oorgebly het van die stede van Juda. Jeremia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 34:7 Die Wagtoring,2007/11/15, bl. 14
7 toe die leërmagte van die koning van Babilon teen Jerusalem, teen al die stede van Juda wat oorgebly het,+ teen Lagis+ en teen Aseʹka+ geveg het, want hulle was die enigste versterkte stede wat oorgebly het van die stede van Juda.