-
Daniël 6:7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 Al die hoë amptenare van die koninkryk, prefekte, satrape, hoë koninklike beamptes en goewerneurs het saam besluit dat die koning ’n bevel moet gee en ’n verbod moet instel dat enigiemand wat gedurende die volgende 30 dae ’n versoek tot enige god of mens behalwe u rig, o koning, in die leeukuil gegooi moet word.+
-