Daniël 6:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Hulle het dadelik vir die koning gesê: “Daniël, wat uit die ballinge* van Juda is,+ het hom nie aan u gesteur nie, o koning, en ook nie aan die verbod wat u onderteken het nie, maar hy bid drie keer per dag.”+ Daniël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 6:13 Daniël se profesie, bl. 119-120
13 Hulle het dadelik vir die koning gesê: “Daniël, wat uit die ballinge* van Juda is,+ het hom nie aan u gesteur nie, o koning, en ook nie aan die verbod wat u onderteken het nie, maar hy bid drie keer per dag.”+