Handelinge 2:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 “Manne van Israel, hoor hierdie woorde: God het julle duidelik laat sien dat Jesus die Nasarener deur hom gestuur is. Soos julle weet, het God deur middel van hom kragtige werke, wonderwerke en tekens onder julle gedoen.+ Handelinge Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 2:22 Geniet die lewe vir ewig!, les 16 God se woord, bl. 58-59 Oorlewing, bl. 35
22 “Manne van Israel, hoor hierdie woorde: God het julle duidelik laat sien dat Jesus die Nasarener deur hom gestuur is. Soos julle weet, het God deur middel van hom kragtige werke, wonderwerke en tekens onder julle gedoen.+