1 Samuel 29:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Toe het Dawid vroeg opgestaan, hy en sy manne, om in die oggend te gaan+ en na die land van die Filistyne terug te keer; en die Filistyne het na Jisʹreël+ opgetrek.
11 Toe het Dawid vroeg opgestaan, hy en sy manne, om in die oggend te gaan+ en na die land van die Filistyne terug te keer; en die Filistyne het na Jisʹreël+ opgetrek.