Jeremia 48:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Daar is geen lof vir Moab meer nie.+ In Hesbon+ het hulle rampspoed teen hom bedink: ‘Kom, en laat ons hom uitroei, sodat hy nie meer ’n nasie is nie.’+ “Ook jy, o Madmen, moet stilbly. ’n Swaard agtervolg jou.
2 Daar is geen lof vir Moab meer nie.+ In Hesbon+ het hulle rampspoed teen hom bedink: ‘Kom, en laat ons hom uitroei, sodat hy nie meer ’n nasie is nie.’+ “Ook jy, o Madmen, moet stilbly. ’n Swaard agtervolg jou.