Voetnoot
a Samuel het self Agag tereggestel. Nie daardie goddelose koning of sy familie het genade verdien nie. Eeue later het Agag se nakomelinge klaarblyklik “Haman, die Agagiet,” ingesluit, wat God se hele volk probeer uitwis het.—Est. 8:3; sien Hoofstukke 15 en 16 van hierdie publikasie.