Inhoudsopgawe
8 Maart 1993
VERKRAGTING—’n Vrou se grootstevrees
Wat maak van iemand ’n verkragter? Wat kan vroue doen om verkragting te voorkom? Wat sal mans daarvan weerhou om verkragters te word? Hierdie en ander vrae sal in die eerste artikels beantwoord word.
3 Die werklikheid van verkragting
6 Hoe om verkragting te voorkom
8 Hoe om verkragting te verwerk
15 Skaapboerdery is ons bedryf
32 “Dit lyk soos ’n boek wat ek graag self sal wil lees”
In party lande gaan die matriek-afskeid met partytjies en dansery gepaard. Dit lei dikwels tot onsede-likheid en erger dinge. Hoe moet ’n pligsgetroue Christen die matriekafskeid beskou?
Die grootste mensgemaakte gat ter wêreld 23
Gaan kyk na die grootste mens-gemaakte gat, die yslike uitgrawing by die kopermyn in Bingham-canyon, Utah.
[Foto-erkenning op bladsy 2]
Photo courtesy Kennecott Utah Copper