Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 80
  • Wandel in die naam van ons God

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wandel in die naam van ons God
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Ons is Jehovah se Getuies!
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Jehovah begin regeer
    Sing vir Jehovah
  • Aanbid Jehovah, die Soewereine Heer
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Jehovah begin regeer
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 80

Lied 80

Wandel in die naam van ons God

(Miga 4:5)

1. Almagtige Heer,Jehovah ons God,

U liefde en sorg verskaf ons genot.

U toon ons die weg, vergeef ons ons skuld.

Heer,geen valse godsdiens sal ons meer duld.

2. Ons vyand is talryk;ons word omring.

Die lof van hul gode word luid besing.

Al word ons vervolg,bly ons sonder blaam

En wandel in God Jehovah se naam.

3. Uit Betlehem kom ’n Herder wat red;

Die Heerser van God af duld geen verset.

Die “oor blyfsel”klein het vroeg reeds besef

U ware aanbidding moet hul verhef.

4. Kom leer God se weg;laat sy wil geskied.

Ons weier volstrek om bloed te vergiet.

Van swaarde moet ons nou snoeimesse smee.

Groot vrede en vreug sal God ons dan gee.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel