Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 100
  • Loof Jehovah ons God!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Loof Jehovah ons God!
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • “Die vreugde van Jehovah”
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Loof Jehovah, ons God!
    Sing vir Jehovah
  • Die vreugde van Jehovah
    Sing vir Jehovah
  • Loof Jehovah, ons God!
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 100

Lied 100

Loof Jehovah ons God!

(Jeremia 33:11)

1. Loof ons God!Loof Jehovah God!

Dra sy grootheid uit!Dra dit uit!

Jubel bly!Sing ’n vreugdelied!

Op die aarde sal sy wil geskied.

Sy werke spreek van liefde en krag,

En getuig van geregtigheid.

Hy ba lan seer sy ywer en mag.

Hoe verhewe sy majesteit!

Loof ons God!Loof Jehovah God!

Dra sy grootheid uit!Dra dit uit!

2. Loof ons God!Loof Jehovah God!

Dra sy goedheid uit!Dra dit uit!

Juig en sing!O hoe goed is hy!

Groter goedheid sal ons nêrens kry.

Hy boesem vrees in, laat helde beef;

Tog sal hy by opregtes woon.

Hy hoed die een wat nou na hom soek.

Goedertierenheid word betoon.

Loof ons God!Loof Jehovah God!

Dra sy goedheid uit!Dra dit uit!

3. Loof ons God!Loof Jehovah God!

Dra sy boodskap uit!Dra dit uit!

Prys sy naam!Prys die Heer se naam!

Spreek nou wêreldwyd oor God se faam.

Die tyd is kort!En Jesus regeer;

Aan Jehovah bring ons die eer.

Ons se gelied kan ons dus nou sing,

Immer trou aan die Opperheer.

Loof ons God!Loof Jehovah God!

Dra sy boodskap uit!Dra dit uit!

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel