Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 129
  • Dis nou die tyd!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Dis nou die tyd!
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Sal jy vashou aan jou onkreukbaarheid?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Waarom moet jy jou onkreukbaarheid handhaaf?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Handhaaf ons ywer in die bediening
    Ons Koninkryksbediening—1985
  • Behou jou onkreukbaarheid!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2019
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 129

Lied 129

Dis nou die tyd!

(Markus 13:10)

1. Bring Gods Woord na elke oor

Laat hul nou die waarheid hoor.

Laat geenmens ons rus verstoor.

Word deur God se Koninkryk bekoor.

Waar sku dat God Satan gaan ont troon.

Help diéwat in Babilon nog woon;

Diéwat vlug,word ryk deur God beloon.

Ywer vir Gods huis moet hul betoon.

Dis nou tyd om ywer te betoon.

2. Werk nou hard en bly getrou.

Laat ons liefde nie verflou.

Werk om almal op te bou.

Ons kan ons geloof dan saam behou.

In ons diens moet selfsug ons nie lei.

Spreek die waarheid,want dit maak ons vry.

So sal ons ’n glimlag van God kry,

En aan ons Heer altyd trou kan bly.

Dis nou tyd om trou aan God te bly.

3. Eersdaags volg die laaste slag.

Net oorwinning sal daar wag.

Dit is nou ons Heer se dag.

Kom aanskou sy wonderlike mag.

Dan sal mense opstaan uit die dood

En kan eet van God se lewens-brood.

Nooit weer ondervind hul angs of nood.

Alles staan geskryf in God se Woord.

Dis tyd om te preek uit God se Woord.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel