Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 46
  • Die Skrif—geïnspireer en nuttig

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die Skrif—geïnspireer en nuttig
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Die Skrif—Deur God geïnspireer
    Sing vir Jehovah
  • Die Skrif — Deur God geïnspireer
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Die geïnspireerde Skrif bring ewige voordele
    “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig”
  • Help jouself en ander deur God se Woord te gebruik
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2013
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 46

Lied 46

Die Skrif—geïnspireer en nuttig

(2 Timotheüs 3:16, 17)

1. Gods Woord is ’n helder lig,

Op ons pad sal dit ons rig.

In sy lig moet ons steeds bly,

Want sy ‘waarheid maak ons vry’.

2. Heel die Bybel kom van God.

Dit bevat sy rein gebod.

Lees dit nou,dit maak ons wys,

En dit lei ons na die prys.

3. Heel die Skrif,geïnspireer,

Sorg dat ons die waarheid leer.

So word dinge reggestel

En leer ken ons Gods bevel.

4. Nuttig is dit,vol van lig,

Wys tereg,gee onderrig.

Dit maak God se knegte sterk,

Toegerus vir elke werk.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel