Lied 60
God se Koninkryk van duisend jaar
1. God het besluit tot duisend jaar van vrede.
Die tyd het aan ge breek dat Jesus moet regeer.
Saam met sy honderdvierenveertig duisend
Wat ook as koningpriesters dien,sal hy ons leer.
2. Hulle verstaan ons onvolmaakte mense
En sal ons sondes uitwis deur hul priesterwerk.
Gou sal die aarde weer ’n pa radys word.
Geregtigheid,geluk en rus ken dan geen perk.
3. Eenduisend jaar sal Jesus die bewind voer.
Met oëvan ge loof sien ons die wonderwerk:
Dooies verrys en leer van God se wette.
Die hoop op daardie Vrederyk maak ons nou sterk.
4. Ieder en elk moet nou sy beste lewer.
Ja,ons moetwaak,want daardie dag is voor die deur.
Moedig en sterk moet almal wyslik optree
En ander nooi om God te dien en hom te eer.