Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 31
  • Ywer vir Jehovah se huis

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Ywer vir Jehovah se huis
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Handhaaf ons ywer in die bediening
    Ons Koninkryksbediening—1985
  • Verkondig die Koninkryksboodskap ywerig
    Ons Koninkryksbediening—1990
  • “Ywerig in goeie werke”
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Jehovah seën godvrugtige ywer
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1985
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 31

Lied 31

Ywer vir Jehovah se huis

(Johannes 2:17)

1. Vir Gods huis laat Christus Jesus

Ongekende ywer blyk.

Met ’n vuur in sy gebeente

Het hy vyande laat wyk.

Hy’t gekom as losprysoffer

En die mens van God te leer.

Vir sy God se reputasie

Het die ywer hom verteer.

2. Die apostels en dissipels

Toon ook ywer in die werk.

Met Jehovah God se bystand

Word gemeentes meer en sterk.

Niks het hulle ooit laat aarsel

Om van huis tot huis te leer

Dat Jehovah redding aanbied

Aan die een wat hom bekeer.

3. En vandag sien ons ’n skare

Met groot ywer vir hul God.

Niks en niemand kry hul onder

In ’n wêreld wat graag spot.

Dis hul God wat hul die krag gee

Om manmoedig voort te stry.

Dus spreek hul die evangelie

Immer yw’rig,immer bly.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel