Toere van die Suid-Afrikaanse takkantoor
Diegene wat die Suid-Afrikaanse takkantoor besoek, moet asseblief let op die nuwe tye vir toere van die fabriek en woongebou. Hierdie tye geld vir weeksdae en Saterdagoggende.
Ons kan ongelukkig nie toere op ander tye reël nie.
Ons stel voor dat julle eerder op weeksdae vir ’n toer kom, aangesien nie alle departemente Saterdagoggende werk nie. Busgroepe kan dadelik ná hulle aankoms met hulle toer begin, maar daar moet vooraf met die Genootskap gereël word.
[Venster op bladsy 2]
FABRIEK
8:15 vm.
9:15 vm.
10:15 vm.
1:45 nm.
2:45 nm.
WOONGEBOU
8:45 vm.
9:45 vm.
10:45 vm.
1:15 nm.
2:15 nm.