Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 206
  • “Verbly julle in die hoop”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Verbly julle in die hoop”
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Hou jou Christelike hoop sterk
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2022
  • Waar kan jy ware hoop vind?
    Ontwaak!—2004
  • Hoop—noodsaaklike beskerming in ’n wêreld vol vertwyfeling
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1993
  • Hoop op Jehovah, en wees moedig
    ie Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2006
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 206

Lied 206

“Verbly julle in die hoop”

(Romeine 12:12)

1. Tot dankbaar-heid word ons genoop,

Want nou het ons ’n blye hoop.

As anker dien ons hoop gewis;

Dit maak dat ons standvastig is.

En hoop is soos ’n helm wat keer

Dat Satans pyle ons beseer.

Die hoop beskerm teen sondigheid

En sterk ons vir geregtigheid.

2. Behou die hoop wat voor ons lê,

Want selfs die Christus het gesê

Dat dooies ook weer sal verrys

Tot lewe in die Paradys!

Ja,tot in alle ewigheid

Geniet die mens dan veiligheid,

Want ryklik sal God al’s voorsien,

En ons sal hom met vreugde dien.

3. Om ons geloof steedssterk te maak,

Moet ons ons hart getrou bewaak.

Ons moet die Bybel daagliks lees

En bid vir God se krag en gees.

Dat ander hierdie vreug kan smaak,

Word hierdie hoop bekend gemaak.

Verkondig dit dus wyd en syd;

Maak goed gebruik van hierdie tyd.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel