SKATTE UIT GOD SE WOORD | NEHEMIA 9-11
Getroue aanbidders ondersteun teokratiese reëlings
God se volk het ware aanbidding op verskeie maniere gewillig ondersteun
Die volk het vir die Huttefees voorberei en dit op die regte manier gevier
Die volk het elke dag bymekaargekom om te luister na die voorlesing van God se Wet, en dit het hulle baie bly gemaak
Die volk het hulle sondes bely, gebid en Jehovah gevra om hulle te seën
Die volk het ingestem om alle teokratiese reëlings te ondersteun
Om aan te hou om teokratiese reëlings te ondersteun, moes hulle:
Slegs met diegene trou wat Jehovah aanbid
Geldelike bydraes maak
Die Sabbat onderhou
Hout vir die altaar voorsien
Die eerstelinge van die oes en die eersgeborenes van die kuddes aan Jehovah gee